FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Ansofie Plak: Besoekers uit die ruimte

Boek 2 | Geskryf deur Anna Emm | Illustrasies deur E. Lanie | 


Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimtereisigers, en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie in allerhande interessante avonture!

Wanneer 'n vreemde ruimtetuig een oggend op Oupa Albertus se huis se dak neerstort, ontmoet Ansofie vir Lunikus en Lunika, twee ruimtewesens...




ISBN: 9781928517306

Write a review

Please login or register to review

Ansofie Plak: Besoekers uit die ruimte

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Kinderboek (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R120.00

  • Ex Tax: R104.35

Tags: Ansofie Plak: Besoekers uit die ruimte, Anna Emm, Elanie Bieldt