FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Ansofie Plak: Die lummel se laarse

Boek 3 | Geskryf deur Anna Emm | Illustrasies deur E. Lanie | 


Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimtereisigers, en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie in allerhande interessante avonture!

Daar is 'n lummel in Kromstraat, en hy is in 'n slegte bui. Iemand het sy stewels gesteel, en nou moet Ansofie hom help om dit te kry voordat hy alles om hom plattrap...



ISBN: 9781928517313

Write a review

Please login or register to review

Ansofie Plak: Die lummel se laarse

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Kinderboek (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R120.00

  • Ex Tax: R104.35

Tags: Ansofie Plak: Die lummel se laarse, Anna Emm, Elanie Bieldt