FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Ansofie Plak: Die spinnesourus

Boek 4 | Geskryf deur Anna Emm | Illustrasies deur E. Lanie | 


Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimtereisigers, en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie in allerhande interessante avonture!

Ansofie ontvang 'n pakkie uit die ruimte met allerhande vreemde goeters in – ruimtelekkers, ruimtekoekies, 'n ruimteplantjie … en 'n ruimtepilletjie om die plantjie te laat groei. Maar toe 'n klein spinnekoppie per ongeluk aan die pilletjie kou, groei hy reusagtig groot! Nou moet Ansofie Plak hom keer voordat hy groot moles in Kromstraat veroorsaak...



ISBN: 9781928517320

Write a review

Please login or register to review

Ansofie Plak: Die spinnesourus

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Kinderboek (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R120.00

  • Ex Tax: R104.35

Tags: Ansofie Plak: Die spinnesourus, Anna Emm, Elanie Bieldt