FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Ansofie Omnibus
Ansofie Plak is nie soos ander kinders nie. Haar mamma en pappa is ruimtereisigers wat met hulle ruimtetuig tussen die sterre rondrits. Daarom woon sy by haar oupa Albertus in die huis met die skewe geel voordeur in Kromstraat. Saam met haar yslike hond, Hond, en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie Plak in allerhande opwindende avonture!

Ingesluit in die OMNIBUS is:
DIE VERDWYNENDE HUIS
BESOEKERS UIT DIE RUIMTE
DIE LUMMEL SE LAARSE
DIE SPINNESOURUS
SAK VOL JOKSTORIES


ISBN: 9781928522133

Write a review

Please login or register to review

Ansofie Omnibus

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Ansofie Omnibus
  • Availability: In Stock
  • R230.00

  • Ex Tax: R200.00

Tags: Ansofie Omnibus