FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Alexie Mol: Die slang in die gras

Boek 3 | Geskryf deur Anna Emm | 


Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.

Dis vakansie, en Alexie moet 'n slypskool vir jong joernaliste bywoon – sónder haar beste vriend, Kareltjie! En dan vra twee vreemde mans dat haar pa vir hulle 'n eienaardige beeld maak. Iets is nie pluis nie, maar wat? Sy is seker daar is 'n slang in die gras...



ISBN: 9781928517689

Write a review

Please login or register to review

Alexie Mol: Die slang in die gras

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (9-14)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Alexie Mol: Die slang in die gras, Anna Emm