FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Land van die reuse

Die boelie, Lafras, is op Elle se spoor. Hy en sy trawante knou haar alewig af omdat sy die kleinste in die klas is. Selfs toe hulle op 'n skool-uitstappie by die museum in Kaapstad is, wil hulle haar nie uitlos nie. Elle vlug by 'n deur agter een van die vertoonkaste in … en ontdek 'n gang. Aan die einde van die gang is nog 'n deur, en anderkant die deur wag die grootste avontuur van haar lewe...

Write a review

Please login or register to review

Land van die reuse

  • Product Code: Jeugboek (9-14)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Land van die reuse