FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • GRAN VIA: Die man in my skildery

Boek 1 | geskryf deur Anna Emm | 


Nie geskik vir kinders on 17 jaar nie. 


Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.


LIEBE...

Liebe Rossouw het nie tyd vir sulke ouvroustories nie. As sy haar kunsdiploma wil kry en vir eens en altyd onafhanklik van haar ryk familie wil wees, moet sy haar finale projek – 'n portretstudie – binne vyf dae inhandig. Toe haar woonstel se plafon inmekaarsak, stel haar suster voor dat sy tydelik in Gran Via gaan bly. Net tot die skildery klaar is. Net tot die nuwe huurder intrek.


Nou moet Liebe net die regte model kry vir haar skildery. Haar vriendin, Callista, bied aan dat Liebe haar nuutste boyfriend 'leen'. Hy is sag op die oog. En hy is tussen projekte. Maar dis nie lank nie, of die vonke spat tussen Liebe en Joseph...


ISBN: 9781928517115

Write a review

Please login or register to review

GRAN VIA: Die man in my skildery

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Liefdesverhaal
  • Availability: In Stock
  • R100.00

  • Ex Tax: R86.96

Tags: GRAN VIA: Die man in my skildery, Anna Emm