FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • GRAN VIA: Die man in my kantoor

Boek 4 | Geskryf deur Anna Emm | 


Nie geskik vir kinders onder 17 jaar nie. 


Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.


ANOUK...

Dis 'n een-in-'n-miljoen kans – dalk haar enigste kans. En dit is waarom Anouk Barkhuizen besluit het om die bietjie erfgeld wat haar ma haar gelos het, te vat en Kaap toe te trek agter 'n internship aan. Maar nou lyk dit asof sy van haar droom om 'n skrywer vir die gewilde aanlyn-tydskrif, Cape Connect, te word, kan vergeet. Haar nuwe baas is 'n arrogante chauvinis, en 'n pyn in die dinges! En as sy hom nie vinnig met 'n goeie storie kan beïndruk nie, sal sy sak en pak moet terugtrek Ladismith toe.


Dit help nou ook nie juis dat Vincent Sontonga spiere het vir Afrika nie … en die mooiste diep stem wat sy nog ooit gehoor het. 


ISBN: 9781928517146

Write a review

Please login or register to review

GRAN VIA: Die man in my kantoor

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Liefdesverhaal
  • Availability: In Stock
  • R100.00

  • Ex Tax: R86.96

Tags: GRAN VIA: Die man in my kantoor, Anna Emm