FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Zac en Timo se gevaarlike kraaines

Geskryf deur Hanlie de Wet | Illustrasies deur Alex van Houwelingen | 


Die twee boesemvriende, Zac en Timo, is terug vir 'n nuwe avontuur. Iemand is besig om vals gerugte te versprei oor Mammut se kwekery. Maar hoekom? Het dit miskien iets met Zac se mak kraai, Bertok, te doen?

In hierdie lekkerlees, spannende avontuur moet Zac en Timo weereens kragte saamspan om die skuldige vas te trek voordat dit te laat is. En sommer gou bevind hulle hulself in 'n gevaarlike kraaines van gebeure...



ISBN: 9781928517467

Write a review

Please login or register to review

Zac en Timo se gevaarlike kraaines

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Zac en Timo se gevaarlike kraaines, Hanlie de Wet, Alex van Houwelingen