FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Meelon Omnibus #1

Geskryf deur Hanlie de Wet | Illustrasies deur Elanie Bieldt | 


Die avontuur begin... Meelon se ruimtetuig stort op die aarde neer nadat dit in 'n ruimtestorm beland het, maar alles is nie pluis nie. Dit lyk of die storm dalk aspris opgewek is, maar hoekom? En deur wie? Waar is die orige kapsules wat vir Meelon aan die lewe moet hou tot hy terug is op Haumea? Dalk kan die eienaardige Aardeaan, Andries, hom help. Hy hoop maar net hulle kan die ruimtetuig betyds regmaak, vóór die aarde uit die regte galaktriese kwadrant beweeg...


Sluit in:

Meelon en die elektromagnetiese storm (Boek 1)

Meelon en die gesteelde fonomorf (Boek 2)

Meelon en die kuberjakker (Boek 3)



ISBN: 9781928517481

Write a review

Please login or register to review

Meelon Omnibus #1

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R230.00

  • Ex Tax: R200.00

Tags: Meelon Omnibus #1 (Pre-order), Hanlie de Wet