FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Deur die Digitale Orbis

Geskryf deur Elani Venter | Illustrasies deur Alex van Houwelingen | 


Miek en Ris se pa is besig om 'n vreemde rekenaarprogram te ontwikkel – 'n Digitale Orbis waarmee mens na enige plek en tyd deur die Internet kan reis. Maar die program is nog nie klaar nie. Dit gee probleme... En toe Miek se rekenaarspeletjie en Ris se geskiedenistaak met die program deurmekaar raak, beland 'n donker figuur met 'n bose plan in Antieke Rome. Nou moet die kinders hom gaan keer voordat hy die wêreld oorneem! Maar om dit te doen, moet hulle agter hom aan deur die Digitale Orbis, en as hulle nie binne vyf uur weer uitkom nie, kan hulle vir altyd in die Internet vassit...



ISBN: 9781928517436

Write a review

Please login or register to review

Deur die Digitale Orbis

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Deur die Digitale Orbis, Elani Venter, Alex van Houwelingen