FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • DRIE

Boek 3 | Nini-reeks | Geskryf deur Elani Venter | 


In die derde boek word ISASS-agent, Nini Forten, Langebaan toe gestuur om die 'opruimwerk' te gaan doen nadat 'n onverklaarbare brand op die millitêre basis uitgebreek het. Maar alles is nie pluis nie. Wie is die gesiglose verpleegster wat snags in Ryan se hospitaalkamer kom rondsnuffel? Waarom dui al die leidrade wat Nini ontdek daarop dat haar nemesis, Jason, agter die brand sit? En watter geheime skuil op die Donkergat-basis, net anderkant die water? Hierdie keer het Nini ook haar boetie, Bernard, by haar ... so sy is meer kwesbaar as wat sy graag sou wou wees.


DRIE is die derde boek in Elani Venter se spannende spioenasie-reeks vir tieners. Die reeks bestaan uit vyf boeke.



ISBN: 9781928517825

Write a review

Please login or register to review

DRIE

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Tienerboek (13+)
  • Availability: In Stock
  • R150.00

  • Ex Tax: R130.43

Tags: DRIE, Elani Venter