FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • VIER

Nini-reeks | Boek vier | Geskryf deur Elani Venter | 


ISASS-agent, Nini Fortem, het dit nog altyd verkies om haar probleme self op te los, maar noudat haar boetie, Bernard, ontvoer is, moet sy hulp aanvaar waar sy dit kan kry. Al beteken dit dat sy die misterieuse hacker, Timberwolfe, in haar vertroue sal moet neem.


Nadat iemand in haar huis op Langebaan inbreek, vlug Nini na Timberwolfe se geheime bunker om by Ryan en Iskra aan te sluit. Hulle beplan om Donkergat te infiltreer en Bernard te gaan red, maar hoe meer raaisels hulle oopkrap, hoe meer vrae duik daar op. Die donker magte is besig om veld te wen en Nini weet nie meer wie sy kan vertrou nie.


En dan kry sy 'n oproep wat dreig om haar wêreld uitmekaar te ruk...


VIER is die vierde boek in Elani Venter se spannende spioenasie-reeks vir tieners. Die reeks bestaan uit vyf boeke.



ISBN: 9781928517832

Write a review

Please login or register to review

VIER

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Tienerboek (13+)
  • Availability: In Stock
  • R150.00

  • Ex Tax: R130.43

Tags: VIER