FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Kies jou eie avontuur: Hysbak na die dertiende vloer

Geskryf deur Corlie Putter | Voorblad-illustrasie deur Alex van Houwelingen | 


Hierdie boeke is nie soos ander boeke wat jy al gelees het nie. Jy kan dit nie van voor tot agter deurlees nie! Aan die einde van elke bladsy moet jy, die leser, 'n keuse maak, wat bepaal wat volgende gaan gebeur. Jy kan die boek oor en oor lees – daar is meer as 40 verskillende eindes!

In HYSBAK NA DIE DERTIENDE VLOER is jy 'n kenner van ou kunswerke. Jy word gevra om 'n ou gebou te gaan deursoek voor dit gesloop word. Volgens berigte het die beroemde skilder, Von Skribbel, jare gelede een van sy beste skilderye hier versteek. Jou baas het dit duidelik gemaak dat jy nie moet terugkeer kantoor toe sonder die skildery nie. Maar die gebou het meer as dertien vloere en dit word oor 30 minute gesloop... En jy moet te alle tye probeer om AAN DIE LEWE TE BLY!

Wees gewaarsku. Die avontuur is gevaarlik! Kies versigtig...



ISBN: 9781928517610

Write a review

Please login or register to review

Kies jou eie avontuur: Hysbak na die dertiende vloer

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (9-14)
  • Availability: In Stock
  • R140.00

  • Ex Tax: R121.74

Tags: Kies jou eie avontuur: Hysbak na die dertiende vloer, Corlie Putter