FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Kies jou eie avontuur: Vloek van die Seekat-eilande

Geskryf deur Corlie Putter | Voorblad-illustrasie deur Alex van Houwelingen | 


Hierdie boeke is nie soos ander boeke wat jy al gelees het nie. Jy kan dit nie van voor tot agter deurlees nie! Aan die einde van elke bladsy moet jy, die leser, 'n keuse maak, wat bepaal wat volgende gaan gebeur. Jy kan die boek oor en oor lees – daar is meer as 40 verskillende eindes!

In VLOEK VAN DIE SEEKAT-EILANDE is jy 'n spesialis op die gebied van Antieke geskrifte. Jou vriendin, Ans, vra jou om saam met haar na 'n geheimsinnige eiland toe te gaan, maar sy daag nooit op nie... Jy moet probeer om 'n skatkaart in die hande te kry, jou vriendin te red, en die vloek van die Seekat-eilande vry te spring. En jy moet te alle tye probeer om AAN DIE LEWE TE BLY!

Wees gewaarsku. Die avontuur is gevaarlik! Kies versigtig...



ISBN: 9781928517627

Write a review

Please login or register to review

Kies jou eie avontuur: Vloek van die Seekat-eilande

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (9-14)
  • Availability: In Stock
  • R140.00

  • Ex Tax: R121.74

Tags: Kies jou eie avontuur: Vloek van die Seekat-eilande, Corlie Putter