FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Kies jou eie avontuur: Nag van die seerowers

Geskryf deur Corlie Putter | Voorblad-illustrasie deur Alex van Houwelingen | 


Hierdie boeke is nie soos ander boeke wat jy al gelees het nie. Jy kan dit nie van voor tot agter deurlees nie! Aan die einde van elke bladsy moet jy, die leser, 'n keuse maak, wat bepaal wat volgende gaan gebeur. Jy kan die boek oor en oor lees – daar is meer as 40 verskillende eindes!

In NAG VAN DIE SEEROWERS kry jy en jou sussie, Nadia, snuf in die neus wanneer julle oom en tannie op 'n vreemde bootreis vertrek. Die kaptein van die passasiersboot lyk vaagweg bekend... Julle besluit om aan boord te glip en ondersoek in te stel. Maar dan krap julle 'n nes van seerowers oop! Kan jy die passasiers red, die seerowers vastrek, en die geheime eiland opspoor? En jy moet te alle tye probeer om … AAN DIE LEWE TE BLY!



ISBN: 9781928517641

Write a review

Please login or register to review

Kies jou eie avontuur: Nag van die seerowers

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (9-14)
  • Availability: In Stock
  • R140.00

  • Ex Tax: R121.74

Tags: Kies jou eie avontuur: Nag van die seerowers