FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Kies jou eie avontuur: Doolhof in die dieretuin

Geskryf deur Corlie Putter | Voorblad-illustrasie deur Alex van Houwelingen |


Hierdie boeke is nie soos ander boeke wat jy al gelees het nie. Jy kan dit nie van voor tot agter deurlees nie! Aan die einde van elke bladsy moet jy, die leser, 'n keuse maak, wat bepaal wat volgende gaan gebeur. Jy kan die boek oor en oor lees – daar is meer as 40 verskillende eindes!

In DOOLHOF IN DIE DIERETUIN vra 'n vreemde meisie jou hulp, nes die dieretuin se hekke vir die nag begin sluit. Om haar te help, moet jy op 'n manier terug by die verlate dieretuin in... Jy moet 'n wollerige hondjie opspoor, 'n bende boewe keer, 'n paar wilde diere ontduik … en jou pad deur 'n baie vreemde doolhof vind. En dit alles terwyl jy eintlik al by die huis moes gewees het. Jou ouers gaan bekommerd raak as jy nie opdaag nie... Sommer gou vind jy uit dat die avontuur gevaarliker is as wat jy eers gedink het...



ISBN: 9781928517658

Write a review

Please login or register to review

Kies jou eie avontuur: Doolhof in die dieretuin

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (9-14)
  • Availability: In Stock
  • R140.00

  • Ex Tax: R121.74

Tags: Kies jou eie avontuur: Doolhof in die dieretuin, Corlie Putter