FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Operasie Gebakte Pere

Geskryf deur Hettie du Plessis | Illustrasies deur E. Lanie | 


Tiano se ma is 'n sepie-ster, en sy pa 'n beroemde sjef. Die paparazzi volg hulle oral. So toe Tiano se liefdadigheidsprojek, OPERASIE GEBAKTE PERE, skeefloop en 'n klomp mense siek maak, weet hy sommer die storie gaan die voorblad haal. Behalwe as hy dit betyds kan keer...

In 'n desperate poging om sy fout reg te stel, probeer Tiano en Oom Sampie, die restaurant se kok, om die geheime bestanddeel op te spoor. Maar dis nie so maklik as 'n nuuskierige joernalis met 'n kamera jou oral volg nie! 



ISBN: 9781928517375

Write a review

Please login or register to review

Operasie Gebakte Pere

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Operasie Gebakte Pere, Hettie du Plessis, Elanie Bieldt