FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Aliens op die atletiekveld

Geskryf deur Minique Gütschow | Illustrasies deur Alex van Houwelingen | 


Zirk is klaskaptein, en aangesien sy juffrou nie vandag by die skool is nie, is hy in charge. Maar hy besef sommer gou dat dit nie 'n gewone skooldag gaan wees nie. Daar is 'n vreemde soort slym aan die klasdeur se handvatsel en op die vloer. Daar hang 'n nare reuk in die lug – 'n reuk wat net Zirk kan ruik. En in die skoolbiblioteek het iemand 'n Afrikaanse woordeboek se bladsye in klein flentertjies geskeur.

Maar dis nie al nie. Mieke die meisiekind het spoorloos verdwyn. Zirk vermoed die opstel wat hy vir die Amerikaanse Ruimtegenootskap geskryf het, het dalk iets daarmee te doen...



ISBN: 9781928517405

Write a review

Please login or register to review

Aliens op die atletiekveld

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Aliens op die atletiekveld, Minique Gütschow, Alex van Houwelingen