FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • BRUL!

Geskryf deur Minique Gütschow | Illustrasies deur Chris Venter | 


Mac en Sasha kamp saam met hulle ouers in 'n wildpark in die Bosveld. Maar iets vreemds is aan die gang... Waarheen verdwyn al die blikkies groen koeldrank so geheimsinnig?

Wanneer Mac en Sasha besluit om ondersoek in te stel, krap hulle 'n baie gróter storie oop... Een wat 'n ondergrondse tonnel, twee eienaardige wilddiewe en regte egte leeus insluit! En dan is daar die vreemde groen konkoksie wat jou stem verander, wat jou soos 'n regte leeu kan laat brul!



ISBN: 9781928517412

Write a review

Please login or register to review

BRUL!

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: BRUL!, Minique Gütschow, Chris Venter