FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Professor Aguillon se vreemde hotel

Geskryf deur Minique Gütschow | Illustrasies deur E. Lanie | 


Wanneer Timon saam met sy pa na die kongres vir uitvinders op die eiland Mauritius gaan, kom hy sommer gou agter dat alles nie pluis is nie. Die kongres word gehou in 'n vreemde hotel wat behoort aan 'n vreemde professor … en dis nie lank nie of allerhande vreemde dinge begin gebeur. Met 'n groot tropiese storm boonop aan die broei en al die grootmense nou by die kongres, moet Timon maar self gaan ondersoek instel...



ISBN: 9781928517382

Write a review

Please login or register to review

Professor Aguillon se vreemde hotel

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Professor Aguillon se vreemde hotel, Minique Gütschow, Elanie Bieldt