FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Eddie die sjef: Die buitengewone braaigereg

Geskryf deur Liezl Potgieter | Illustrasies deur E. Lanie | 


Sjef Rosalina vra vir Eddie om haar te help met haar vreemde braaigereg vir die jaarlikse braaikompetisie, maar die skelm sjef Derius het die laaste pak krokodilvleis onder hulle neuse weggeraap en nou is daar nie meer een enkele pak vreemde vleis oor nie. Hoe nou gemaak? Hoe maak mense 'n buitengewone braaigereg met doodgewone vleis?

Maar Eddie het 'n plan...



ISBN: 9781928517214

Write a review

Please login or register to review

Eddie die sjef: Die buitengewone braaigereg

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Kinderboek (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R120.00

  • Ex Tax: R104.35

Tags: Eddie die sjef: Die buitengewone braaigereg, Liezl Potgieter, Elanie Bieldt