FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Die Atlas-avonture: Amasone

Geskryf deur Mariska Ford | Illustrasies deur E. Lanie | 


Ben en Pippa kuier by Oupa Bul en Ouma Ans in die stad. Maar Oupa Bul en Ouma Ans is eintlik geheime agente! Nou reis die kinders saam in die Atlas-helikopter na die Amasone-woud, waar hulle Kaptein Korbaar moet help om die Piranha-bende te vang...



ISBN: 9781928517238

Write a review

Please login or register to review

Die Atlas-avonture: Amasone

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Kinderboek (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R120.00

  • Ex Tax: R104.35

Tags: Die Atlas-avonture: Amasone, Mariska Ford, Elanie Bieldt