FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Speurder Morris Muis CD 3

Voorgelees deur Antoinette Louw | 45 min | 


Saam met sy eksentrieke assistent, Allekletsie, los hy allerhande raaisels op. Almal weet daar is niemand wat so goed is daarmee om vermiste goed, en gesteelde goed, en goed wat weg is, op te spoor soos Speurder Morris Muis nie! 


Stories op CD 3:

1. Die raaisel van die appels

2. Die raaisel van die voetstappe

3. Die raaisel van die stukkende potlode

4. Die raaisel van die rooi hartjie



Write a review

Please login or register to review

Speurder Morris Muis CD 3

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R110.00

  • Ex Tax: R95.65

Tags: Speurder Morris Muis CD 3, Antoinette Louw