FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • 'n Slymerige slak-storie

Hierdie produk is ook digitaal beskikbaar om af te laai by www.AnnaEmmPod.co.za


Voorgelees deur Esther von Waltsleben | 40 min | 


In Tannie Elize se pragtige tuin woon daar baie slakkies. Wanneer Klein Thysie, die kleinste slakkie, wegraak, besluit die ander slakke om op 'n ekspedisie te gaan om hom te gaan soek. Hulle volg sy blink slak-spoortjie al die pad onder die tuinhekkie uit en af met die sypaadjie ... en vind allerhande vreemde dinge uit!


Stories op die CD:

1. Die ekspedisie begin

2. Wat met Thysie kon gebeur het

3. Wat met Thysie gebeur het

4. Die ekspedisie eindig



Write a review

Please login or register to review

'n Slymerige slak-storie

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R110.00

  • Ex Tax: R95.65

Tags: 'n Slymerige slak-storie, Esther von Waltsleben