FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Jakkals en Wolf Omnibus

NB nota oor ons Jakkals en Wolfstories: In 2014 het Anna Emm 'n versameling ou bekende dierestories - o.a. van die heel lekkerste Jakkals en Wolfstories - uitgesoek, afgestof en oorgeskryf. Dit was vir haar belangrik dat die stories skoon moet wees van enige bangmaak-elemente en wreedheid, en dat afknouery en leuns nie 'goedgepraat' moet word nie, al maak dit deel uit van soveel van hierdie ou bekende fabels. Nes al ons ander kinderstories, kan jy dus hierdie dubbele-CD omnibus met die grootste gerustheid vir jou kinders aankoop!


Voorgelees deur Hanri Platzoeder | 120 min | Dubbele CD | 


Stories op CD 1:

1. Jakkals en Wolf werk vir die boer

2. Hasie en Skilpad hardloop resies

3. Jakkals en Wolf vang vis

4. Koning Leeu en die muis

5. Jakkals en Wolf en die gesteelde bok

6. Hasie Kalbassie by die watergat


Stories op CD 2:

1. Jakkals en Wolf in die put

2. Die stadsmuis en die veldmuis

3. Jakkals en Wolf steel skaap

4. Hasie en Olifant trek tou

5. Jakkals en Wolf en die hangklip

6. Die voëls kies 'n koning



Write a review

Please login or register to review

Jakkals en Wolf Omnibus

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Omnibus CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R190.00

  • Ex Tax: R165.22

Tags: Jakkals en Wolf Omnibus, Hanri Platzoeder