FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Zac en Timo se vleisvreter-projek

Geskryf deur Hanlie de Wet | Illustrasies deur Alex van Houwelingen | 


Omdat die ander kinders dink Zac en Timo is albei weird, span die twee gou kragte saam en word sommer beste vriende. Sáám werk hulle nou aan 'n geheime wetekskap-projek oor die eienaardige vleisvreter-plante in Zac se ma se kwekery, 'n projek waarmee hulle hopelik die prys sal wen.

Maar dinge ruk hand uit toe die klasboelie, DB, die plant probeer steel. En dan is daar nog Zac se oupa se kompetisie-paddas en die vreemde Kendra-plant waaroor sy ma besig is om navorsing te doen... Gou begin Zac en Timo wonder of die projek so 'n goeie idee was. Dinge mag dalk gevaarlik raak!



ISBN: 9781928517450

Write a review

Please login or register to review

Zac en Timo se vleisvreter-projek

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Zac en Timo se vleisvreter-projek, Hanlie de Wet, Alex van Houwelingen