FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Die Geldmasjien

Geskryf deur Niki van Wyk | Illustrasies deur E. Lanie | 


Grys Bank se geldmasjien het spoorloos verdwyn. Niemand weet wat daarvan geword het nie en omdat die masjien nie meer daar is om papiergeld te druk nie, loop al die mense nou met emmers en kruiwaens vol muntstukke rond. Toe Elliot op 'n dag saam met sy pa na Grys Bank gaan, beland hy en die irriterende meisiekind, Lara, per ongeluk op 'n vreemde vloer onder die bank en krap hulle 'n groot komplot oop. Nou moet hulle vinnig aan 'n plan dink! As hulle die skelms nie betyds keer nie, mag dit die einde van Grys Bank en sy werknemers beteken...



ISBN: 9781928517474

Write a review

Please login or register to review

Die Geldmasjien

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Die Geldmasjien, Niki van Wyk, Elanie Bieldt