FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Alexie Mol: 'n Spook in die biblioteek

Boek 1 | Geskryf deur Anna Emm | 


Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.

Alexie droom daarvan om eendag 'n beroemde joernalis te word, maar vir nou is sy 'n verslaggewer vir die skoolkoerant. Wanneer sy gevra word om 'n storie te doen oor Meneer Binneman se verjaardag, ontdek sy 'n baie groter storie daaragter – die storie van 'n spook in die skool se biblioteek...



ISBN: 9781928517665

Write a review

Please login or register to review

Alexie Mol: 'n Spook in die biblioteek

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (9-14)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Alexie Mol: 'n Spook in die biblioteek, Anna Emm