FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Alexie Mol: Die verdwyning van Meneer Malan

Boek 2 | Geskryf deur Anna Emm | 


Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.

Alexie is baie trots daarop dat sy gekies is as die redaktrise van die skoolkoerant, want dit is haar droom om eendag 'n beroemde joernalis te word. Wanneer sy werk aan 'n storie oor die nuwe onderwyser, Meneer Malan, verdwyn hy skielik spoorloos! Alexie besluit om rond te snuffel...



ISBN: 9781928517672

Write a review

Please login or register to review

Alexie Mol: Die verdwyning van Meneer Malan

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (9-14)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Alexie Mol: Die verdwyning van Meneer Malan, Anna Emm