FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Jan-Jopie en die meisiekind

Boek 1 | Geskryf deur Anna Emm | 


Nadat Jan-Jopie se ma dood is toe hy maar nog drie jaar oud was, het die kriewelkoors sy pa beetgepak. Sommer erg. Jan-Jopie het al vrede gemaak daarmee, maar die nog steeds nie maklik om die enigste seun van 'n dokter te wees wat nie meer as 'n jaar op een plek kan bly nie.

Toe Jan-Jopie en sy pa vir die soveelste keer trek, weet hy dit gaan nie maklik wees om weer maats te maak by die nuwe skool nie. Soos al die vorige kere. Gelukkig het Jan-Jopie 'n plan, en die plan werk elke keer. Maar dan begin die meisiekind agter hom aankarring … en oral waar sy gaan, is daar moeilikheid! Dis ook nie te lank nie, of sy trek vir Jan-Jopie saam met haar by 'n gevaarlike avontuur in.



ISBN: 9781928517726

Write a review

Please login or register to review

Jan-Jopie en die meisiekind

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (9-14)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Jan-Jopie en die meisiekind, Anna Emm