FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Jan-Jopie en die meisiekind en die gedoente

Boek 2 | Geskryf deur Anna Emm | 


Wanneer Jan-Jopie en die meisiekind na die biblioteek op die dorp gaan om navorsing vir hulle skooltaak te doen, hoor hulle per ongeluk iets wat hulle nie moes gehoor het nie. Nou glo die meisiekind vas dat die burgemeester betrokke is by iets onderduims, en alhoewel Jan-Jopie hoop hulle het verkeerd gehoor, moet hy erken dat sy dalk hierdie keer reg mag wees. Die twee besluit om ondersoek in te stel, en sommer gou laat hulle speurwerk hulle in die moeilikheid beland.

Maar dis nie ál wat vir Jan-Jopie pla nie. Hy het die tekens gesien. Sy pa het weer die kriewelkoors … en as hy nie gou aan 'n plan kan dink nie, gaan hulle weer wegtrek uit Wittekrans. Dan sal hy die meisiekind nooit weer sien nie. En hy moet erken, sy het nogals op hom begin groei...



ISBN: 9781928517733

Write a review

Please login or register to review

Jan-Jopie en die meisiekind en die gedoente

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (9-14)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Jan-Jopie en die meisiekind en die gedoente, Anna Emm