FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Carli=Nerd: Die geheim van Winterhuis

Boek 1 | Geskryf deur Anna Emm | 


Carli Fourie is 'n slimkop. Maar soms wens sy sy was nie. Slim kinders weet te veel, en omdat hulle te veel weet, worry hulle oor goed waaroor ander kinders nie worry nie. Slim kinders maak ook nie maklik maats nie, veral nie wanneer die onderwysers hulle heeltyd bly voortrek nie.

Maar dan trek die seun met die mooi glimlag in die ou huis langsaan in...

Dis in Winterhuis se tuin met sy hoë bome waaheen Carli middae wegglip om haar boeke te gaan lees, of sommer net te droom. Maar nou is daar nuwe intrekkers, en vreemde dinge begin gebeur. Voordat Carli dit kan keer, word sy en Bennet, die bure se seun, by 'n gevaarlike avontuur ingetrek.



ISBN: 9781928517757

Write a review

Please login or register to review

Carli=Nerd: Die geheim van Winterhuis

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (9-14)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Carli=Nerd: Die geheim van Winterhuis, Anna Emm