FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Carli=Nerd: Die wandelende geraamte

Boek 2 | Geskryf deur Anna Emm | 


Carli Fourie is 'n slimkop. Maar soms wens sy sy was nie. Slim kinders weet te veel, en omdat hulle te veel weet, worry hulle oor goed waaroor ander kinders nie worry nie. Slim kinders maak ook nie maklik maats nie, veral nie wanneer die onderwysers hulle heeltyd bly voortrek nie.

Maar dan trek die seun met die mooi glimlag in die ou huis langsaan in...

Almal op die dorp is onsteld oor die gerugte van 'n wandelende geraamte op straat. Carli glo nie die stories nie. Geraamtes is dood en hulle wandel nie – alle slim kinders weet dit. Maar wat is dit dan wat aan Carli bly knaag? Sy en Bennet, die bure se seun, besluit om ondersoek in te stel.



ISBN: 9781928517764

Write a review

Please login or register to review

Carli=Nerd: Die wandelende geraamte

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (9-14)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Carli=Nerd: Die wandelende geraamte, Anna Emm