FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Die Atlas-avonture: Mongolië

Geskryf deur Mariska Ford | Illustrasies deur E. Lanie | 


Ben en Pippa kuier by Oupa Bul en Ouma Ans in die stad. Maar Oupa Bul en Ouma Ans is eintlik geheime agente! Nou reis die kinders saam in die Atlas-helikopter na Mongolië, waar hulle Yak en Yol se oupagrootjie hoog op die berg moet gaan soek … voordat die groot storm kom!



ISBN: 9781928517252

Write a review

Please login or register to review

Die Atlas-avonture: Mongolië

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Kinderboek (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R120.00

  • Ex Tax: R104.35

Tags: Die Atlas-avonture: Mongolië, Mariska Ford, Elanie Bieldt