FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Ansofie Plak: Sak vol jokstories

Boek 5 | Geskryf deur Anna Emm | Illustrasies deur E. Lanie | 


Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimtereisigers, en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie in allerhande interessante avonture!

Wanneer iemand 'n sak vol jokstories in Kromstraat laat lê, vra Konstabel Kapabel Ansofie Plak se hulp om daarvan ontslae te raak. Maar daar was 'n gat in die sak en van die jokstories het reeds in die wind weggewaai! Kan Ansofie en haar vriende, Miglio en Hond, die konstabel help om al die los stories op te spoor voordat niemand in Kromstraat meer die waarheid praat nie?



Write a review

Please login or register to review

Ansofie Plak: Sak vol jokstories

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Kinderboek (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R115.00

  • Ex Tax: R100.00

Tags: Ansofie Plak: Sak vol jokstories, Anna Emm, Elanie Bieldt