FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • FINAL CLEARANCE: Seerowerbaai CD 1 & 2
Laaste kans om hierdie CD te koop! Hierdie storie is op CD beskikbaar tot 19 Augustus, daarna sal dit slegs as MP3 beskikbaar wees op die Anna Emm Pod.


Stories deur Corlie Putter | Voorgelees deur Lorraine du Toit | 160 min | 2x dubbele CD's | 


Ru en sy ma hou vakansie op Seerowerbaai. Die geheimsinnige strandhuis gee vir Ru die “creeps”. Wanneer hy 'n ou boek oor seerowers op die solder ontdek, begin vreemde dinge gebeur... Watter geheime lê alles in Seerowerbaai opgesluit?



Write a review

Please login or register to review

FINAL CLEARANCE: Seerowerbaai CD 1 & 2

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Vakansiestorie (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R250.00
  • R150.00

  • Ex Tax: R130.43

Tags: Seerowerbaai CD 1 & 2 (Hoofstuk 1-28), Corlie Putter, Lorraine du Toit