FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • VYF

Nini-reeks | Boek vyf | Geskryf deur Elani Venter | 


Nini, Bernard en Lucille het ontsnap uit Donkergat, en nou moet hulle 'n plan beraam om terug te gaan om die res van hulle span te gaan red. Maar met ISASS se hulp nou buite die kwessie, is hulle op hulle eie en die odds is teen hulle.


In hierdie vyfde en laaste boek in die reeks, stuur dinge op 'n gevaarlike konfrontasie af. Onseker van presies wat op Donkergat vir hulle wag, besef Nini dat elke uur hulle laaste mag wees. Sy kan nie meer haar geliefdes beskerm teen die dreigende magte anderkant die water nie, magte wat reeds haar binnekring geïnfiltreer het.


Maar Nini is nie heeltemal so alleen soos sy gedink het nie...


VYF is die vyfde en laaste boek in Elani Venter se spannende spioenasie-reeks vir tieners.



Write a review

Please login or register to review

VYF

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: VYF
  • Availability: In Stock
  • R145.00

  • Ex Tax: R126.09

Tags: VYF, Elani Venter, Nini, Nini-reeks