FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Eddie die sjef: Die visvanguitstappie
Dis skoolvakansie en Eddie help vir sjef Rosalina in haar restaurant. Nadat iemand tannie Dina en oom Danie Diepsee se hele vrag vis gesteel het, moet sjef Rosalina maar self gaan visvang by die groot rivier buite die dorp, anders is daar niks om vir die restaurant se gaste voor te sit nie!

Maar gou besef Eddie dat, as hulle vanaand wil vis hê, hy dit self sal moet vang... Anders eet die gaste vanaand net takke en blare! Maar Eddie het 'n plan...

STORIE DEUR LIEZL POTGIETER | ILLUSTRASIES DEUR E. LANIE

Write a review

Please login or register to review

Eddie die sjef: Die visvanguitstappie

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Kinderboek (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R115.00

  • Ex Tax: R100.00

Tags: Eddie die sjef: Die visvanguitstappie, Liezl Potgieter