FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • MOORD en ander inkopies

Geskryf deur Corlie Putter | Volwassenes | 


Suzaan Louw sukkel om aan te beweeg ná die skielike dood van haar man, Ludwig. Dit maak dinge ook nie makliker dat sy sit met ´n moeilike tienerdogter en ´n
klouerige tweejarige nie. Sy sukkel om al die balletjies alleen in die lug te hou... Dan draf sy een middag laat by die supermark in vir aandete, en ´n man word ´n paar meter van haar af doodgeskiet. Weens ´n misverstand word Suzaan as een van die verdagtes in hegtenis geneem, en só verander haar hele, veilige bestaan. Maar was dit ooit werklik veilig? Want hoe dieper sy begin grawe, hoe meer plaas die moord alles wat sy gedink het sy weet onder verdenking.

"Kenmerkend van Corlie Putter se skryfstyl is haar fyn waarneming van human nature, haar droë humorsin en haar vermoë om met onverwagse kinkels in haar storielyne vorendag te kom. Ek is van mening dat die 'whodunnit' genre haar soos 'n handskoen pas, en dat ons kan uitsien na nog baie soortgelyke boeke uit haar pen..." - Anna Emm

MOORD EN ANDER INKOPIES is Corlie Putter se eerste misdaadverhaal vir volwassenes.


ISBN: 9781928517887

Write a review

Please login or register to review

MOORD en ander inkopies

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Volwasse Boek
  • Availability: In Stock
  • R250.00

  • Ex Tax: R217.39

Tags: MOORD en ander inkopies, Corlie Putter