FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • MP3 - Sakkie Bloep AFR (4x stories)

(Not recommended for iPhone devices)



Laai al 4x MP3 stories vanaf ons CD "Sakkie Bloep" af.


Voorgelees deur Diaan Lawrenson | 40 min | 


Goudvissies is baie dapper, maar van alle goudvissies op die hele aarde was daar geeneen dapperder as Sakkie Bloep nie...

Sakkie Bloep is die heel laaste goudvissie in die troeteldierwinkel, en die man van die winkel wil hom eers uitgooi omdat niemand hom wil koop nie. Maar dan gebeur daar iets en Sakkie Bloep doen 'n baie dapper ding...


Stories op die CD:

1. Wat in die winkel gebeur het

2. Wat by die skool gebeur het

3. Wat by die partytjie gebeur het

4. Wat by Oupa en Ouma gebeur het



Write a review

Please login or register to review

MP3 - Sakkie Bloep AFR (4x stories)

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: MP3 CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R65.00

  • Ex Tax: R56.52