FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • 'n Vlooi in die vakansiebus

Hierdie produk is ook digitaal beskikbaar om af te laai by www.AnnaEmmPod.co.za


Voorgelees deur Koos Kombuis | 40 min | 


Die Van Der Merwes het 'n vakansiebus wat heeljaar lank onder die bome in hulle agterplaas in Pretoria staan. Een keer per jaar word die vakansiebus onder die bome uitgetrek, skoongemaak, volgelaai en reggemaak vir die langpad see toe. Vrederalie die vlooi is ook lus vir 'n vakansie. Maar Mosselbaai is ver, en toe die Van Der Merwes se vakansiebus by die petrolstasie in Bloemfontein stop, besluit Vrederalie om in te spring en saam te ry ... met skreeusnaakse gevolge! 


Stories op die CD:

1. Waar die vlooi opgeklim het

2. Waar die wiel weggerol het

3. Waar hulle vir Ouma verloor het

4. Waar hulle opgeëindig het



Write a review

Please login or register to review

'n Vlooi in die vakansiebus

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R110.00

  • Ex Tax: R95.65

Tags: 'n Vlooi in die vakansiebus, Koos Kombuis