FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Dwaal
Claudeen Krause se eerste bundel, DWAAL, bevat 10 spannende, ongewone verhale vir 13+ jariges. Dit sal jou beslis op die punt van jou stoel laat blý sit totdat jy die laaste bladsy gelees het...

DWAAL is 'n versameling van 10 kortverhale vir tieners. Soos die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag. Hierdie tien vréémde stories sal jou 'n bietjie laat nadink, selfs 'n bietjie uitdaag. Maar dit sal jou beslis van die eerste bladsy af tot die laaste nuuskierig laat aanhou omblaai!



Write a review

Please login or register to review

Dwaal

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Dwaal
  • Availability: In Stock
  • R145.00

  • Ex Tax: R126.09

Tags: Dwaal, Claudeen Krause