FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • PROJEK RED DIE AARDE (MP3 Subskripsie)
Uitsaaidatum: 25 Des - 7 Jan

PROJEK RED DIE AARDE deur Antoinette Venter

Tydens 'n vreemde aardbewing, laat val Caden sy ma se tablet en die skerm kraak. Toe hy dit vat om reggemaak te word, vind hy egter uit dat alles nie
pluis is nie. Die aardbewings word veroorsaak deur 'n virus in 'n rekenaarspeletjie, 'n rekenaarspeletjie wat nou besig is om deur die virtuele muur te vreet
en die hele Aarde te bedreig. Caden word by die speletjie in gestuur om die virus te gaan vastrek … voordat dit te laat is.

Teken nou in @ R100 en luister saam!


Write a review

Please login or register to review

PROJEK RED DIE AARDE (MP3 Subskripsie)

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: PROJEK RED DIE AARDE (MP3 Subskripsie)
  • Availability: In Stock
  • R100.00

  • Ex Tax: R86.96

Tags: PROJEK RED DIE AARDE (MP3 Subskripsie), Antoinette Venter, vakansiestories